EK WOU NOG ALTYD VIR JOU OOK SKRYF
AANGESIEN JY DIT DIKWELS SO INVRYF
NIE DAT EK DIT NOG NOOIT GRAAG WOU DOEN
MAAR DIS JY WAT MY HEELTYD VERLEI MET ‘N SAGTE SOEN
OM EERLIK VIR JOU DIE WAARHEID TE SE
EK WIL NOOIT OOIT IEMAND ANDERS AS JY HE
DAAR IS SLEGS ENE PLEKKIE IN MY HART VIR ‘N OU
EN EK IS VAN PLAN OM NET VIR JOU ALTYD BY MY TE HOU
WANT JY HET STILLETJIES MY LEWE INGEKOM
EN VAN DAG EEN AF IN MY HARTJIE KOM KLOU SOOS EWIGE STERK GOM
DIT WAS MAGIC EN DIE STERRE WAS TOG SO DUIDELIK
TOE AL WAS JY MYNE KLAARBLYKLIK
JOU GOEDHEID EN GASVRYHEID HET MY VASGEVANG
HET GEWEET DIS REG MAAR WAS TOG BANG
EK WOU NET ALTYD IN JOU OMTREK WEES
JY LAAT MY BLOED KOOK TOT IN MY VLEES
EN DAN DIE DAG WAARNA EK SO LANK AL WAG
DIE 30 STE MAART 2008 HET AANGEBREEK SELFS JY KON NIE MEER LANGER WAG
AL JOU WOORDE WAS VREESLIK SAG
JOU OE VAN SJARMANTE PRAG
JY HET MY GEVRA
EK HET DADELIK GESE JA
JY HET MY OPGETEL EN RONDGESWAAI
VAN BLYDSKAP HET ONS SAAM IN DIE RONTE GEDRAAI
WANNEER EK SO OP ONS ROETE SAAM TERUG KYK
BESEF EK HOE MOOI ONS EINTLIK NA MEKAAR KYK
DEUR HARDE KLIPPE KOU
ARMS VAN TROOS OOR MEKAAR VOU
DEUR TRANE MET MEKAAR TE DEEL
SAAM IS ONS STERK WANT DINGE WAS NOG NOOIT TE VEEL
DEUR GRAPPIES EN STOEIERY
VAN BILTONG DEEL EN OOK ELKE ANDER LEKKERNY
WAT KAN EK MEER AS DIT SE
JY IS AL ENE WAT EK OOIT SAL WIL HE
ALHOEWEL SOMS SO VER UIT MEKAAR
BLY ONS STEEDS DIE HEEL OULIKSTE PAAR
MAAK NIE SAAK HOE HARD DINGE MAG RAAK
MET DIE OOG OP EENDAG SE PRYS SAL ONS DIT MET ‘N SMILE MAAK
MY LIEFDE VIR JOU IS STERKER AS DIE SEE SE GROOTSTE BRANDERS
EK WEET OOK JY VOEL DIESELFDE EN GLAD NIE ANDERS
WANT DIT WAT EK EN JY SAAM HET
IS VEREWIG EN DIT KAN EK JOU WET