EK SIEN MYSELF AS ‘N WERELD BEKENDE KUNSTENAAR
WANT ALMAL SAL ALTYD NA MY STAAN EN STAAR
NIE DAT EK JUIS INTELLEGENT OF SUKSESVOL IS
DIE ENIGSTE TALENT WAT EK HET IS OM RYKES AF TE PIS
DAG NA DAG SIT EK OP MY ANDER POZZIE
KOM IN ANDER SE PAD EN SE MAAR NET WEER ‘N KEER SORRY
MY DAAGLIKSE ROETINE IS VAN DIE OOSTE NA DIE WESTE
ENIGE PLEK IN DIE WARME SONNETJIE BLY MAAR DIE BESTE
WANNEER EK EN JOSEF EERS BEGIN STAP
EN MY ENIGSTE SKOEN SOOL HEEN EN WEER KLAP
STAAR ONS WEER NA AL DIE RYKES MET WARM KLERE
MAAR DAN KLIM HUL IN HUL FANCY KAR EN KLAP TOE AL VIER DUERE
STAAR ONS WEER NA AL DIE RYKES MET MONDE WAT KOU
TERWYL EK DAAGLIKS VAN HONGERTE IN MEKAAR VOU
STAAR ONS WEER NA AL DIE RYKES MET GLIMLAGTE
MAAK OF EK DIT NIE SIEN ANDERS WORD EK SELF WEER ‘N KLAGTE
AS EK MAAR NET EEN DING KON HE WAT HUL HET
DIE BYBEL EN DIT KAN EK JOU WET
EK MOET ERKEN EK WEET NIE VEEL VAN HOM
MAAR EK IS SYNE DOEN JY MAAR SELF DIE SOM
EN DAN VAL DIT MY WEER ‘N KEER BY
JESUS BLY TOG OOK BAIE LIEF VIR MY
ALHOEWEL EK NIE REGTIG BAIE WEET
IS DIT EEN FEIT WAT EK NOOIT SAL VERGEET
DAAROM VAT EK ELKE DAG SOOS HY KOM
EN SAANS KUIER EK IN ‘N DROM MY LEWENSBRON